Die jaarlikse SPAR Women’s Race vind vanjaar op 9 Oktober by The Wanderes Sporting Club in Johannesburg plaas. Daar is ’n keuse tussen 5 km en 10 km en die eerste 15 000 vroue wat inskryf, sal ’n hardloophempie en geskenkpak ontvang terwyl elke deelnemer wat die wedloop voltooi, met ’n medalje bekroon sal word.
Hope pret en regstreekse vermaak deur “Blackbyrd” word beloof.
Skryf nou in vir jou plek! Klik hier vir meer besonderhede.