Die roete, wat by die Irene ARC-kampus begin en eindig, sal verlig wees om die 4 000+ hardlopers te help om hul eindpunt te bereik. Elke hardloper sal met ’n kopliggie deelneem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die SPAR Lantern-padwedloop vind op 15 Februarie 2017 by die ARC (Agricultural Research Council)-kampus in Irene plaas en bied beide ’n 10 km-roete en 5 km-pretwedloop. Kontantpryse is op die spel vir hardlopers wat beplan om te wen, asook verskeie SPAR-geskenkpakke wat op die aand weggegee sal word. Die eerste 10 mans, eerste 10 vroue en alle kategorie-wenners sal gouemedaljes ontvang terwyl die volgende 100 atlete wat die wedloop voltooi, elkeen ’n silwermedalje sal ontvang. Daarna sal die eerste 3 000 atlete wat die 5 km en 10 km-roetes voltooi, bronsmedaljes wen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Besoek www.irenerunner.co.za vir meer besonderhede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Jy kan ook die pamflet hier aflaai: irene_lantern_race_2017
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.