Ingredients
- 1 Braai 4 fyn gekapte wortels, 4 fyn gekapte uie, 4 fyn gekapte selderystokkies en 4 lourierblare oor matige tot
- hoë hitte tot goudbruin en sag.
- 2 Voeg 2 kg maalvleis bietjies-bietjies by en braai goudbruin.
- 3 Voeg 2 x 400 g-blikke heel, geskilde tamaties, gekap, by die mengsel en bring tot kookpunt.
- 4 Gooi ook 45 ml (3 e) tamatiepasta en 250 ml (1 k) rooiwyn by en laat prut vir 30 min. Geur met sout en peper.
- 5 Sit die helfte van die maalvleismengsel saam met gaar spaghetti en gerasperde parmesaankaas voor.
- 6 Hou die res van die maalvleis in die yskas vir nog ’n ete.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Mexikaanse eiers Genoeg vir 4. Bestanddele 30 ml (2 e) avokado-olie +…
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Hierdie webwerf gebruik koekies.