Spaar só water terwyl jy skoonmaak. Foto en inligting verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Mense, moenie met die water mors nie” het ’n mantra geword, selfs vir diegene wat nie noodwendig baie omgewingsbewus is nie. Tog is dit moeilik om te sien hoe jy water kan spaar wanneer dit by iets soos huisskoonmaak kom. Maar jy hoef nie in ’n vuil huis te bly as daar waterbeperkings is, of as jy minder water wil gebruik nie. Al wat nodig is, is om ’n bietjie slimmer te werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Siesa!
Moenie jou handsak op die tafel of die werksvlak waar jy kos maak, neersit nie. Vee ook jou handsak en skootrekenaarsak met die SPAR Germex higiëniese lappies af om van 99,9% van die kieme en swamme daarop ontslae te raak. Doen dieselfde vir jou selfoon en kredietkaarte.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vee ook hernubare plastiekinkopiesakke so af met van die Germex Hygiene Liquid.
’n Emmer vol
Pleks van heeltyd krane oop en toe te draai om lappe nat te maak of uit te spoel, gebruik eerder ’n emmer water en goeie gehalte skoonmaakmiddel soos die SPAR Germex-reeks sodat jy so min moontlik skoonmaakmiddel op ’n slag gebruik. Jy sal dan nie soveel water nodig hê om die skoonmaakmiddel af te spoel nie.
Speeltyd
Was plastiekspeelgoed met die Germex Hygiene Liquid en vee die speelgoed wat met batterye werk met Germex higiëniese lappies af om van die kieme daarop ontslae te raak.
Skoon hande – sonder water
Germex-waterlose handwasmiddel en Germex-lappies sorg vir silwerskoon hande en speel sommer ook met kieme klaar. Die Germex higiëniese lappies kan ook gebruik word om oppervlakke soos jou lessenaar en die rekenaar se sleutelbord af te vee. Hou gerus ’n houertjie op kantoor.
Mattewis en Brakanjan
Gebruik Germex Hygiene Liquid om jou troeteldiere se kosbakke, waterbakke en katsandbak te was én te ontsmet.
Alles pragtig skoon
Germex se kombuis-, badkamer- en vensterskoonmaakmiddel maak in ’n japtrap (en sonder baie water) dié drie plekke skoon terwyl die G-cide-formule ook met kieme klaarspeel. Boonop beteken hierdie 3-in-1 skoonmaakmiddels dat jy minder water gebruik omdat jy alles in een stap en met een reiniger gedoen kry.
Dis ’n bio-afbreekbare en verbruikersvriendelike chemikalie wat gebruik kan word as ’n ontsmettings- en sterilisasiemiddel wat 99,9% van bakterieë, swamme en virusse dood.
Gemaak met gliserien, aloe vera-olie en ’n Europese plantekstrak.
Eksklusief beskikbaar by uitgesoekte SPAR-takke.
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Mexikaanse eiers Genoeg vir 4. Bestanddele 30 ml (2 e) avokado-olie +…
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Hierdie webwerf gebruik koekies.