Deur: Corné Greeff. Hooffoto: Pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ja, jy het reg gelees: met ’n lappie wat grimering verwyder en net ’n paar eenvoudige stappe kan jy geld en tyd spaar! Al wat jy nodig het is bietjie water en hierdie lappie – wat meer as net ’n waslappie is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Maak seker jou lappie is behoorlik nat; gebruik warm water.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vee dan jou grimering saggies af (die lappie sal sommer jou gesig afskilfer ook).
Spoel die lappie goed uit en laat dit droog word.
Gooi dit een keer per week in die wasmasjien om dit skoon te hou.
Sien, dis so maklik soos 1-2-3!
Probeer die volgende produkte:
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.