Voorverhit die oond tot 180 °C.Souttert
Ingredients
Instructions
1 Smeer ’n 26 cm-tertbak of ’n muffinpan met 6 groot holtes deeglik met botter.
2 Soteer die ui in gesmelte botter. Roer die meel by en braai vir 1-2 min.
3 Trek van die hitte af en roer die salm, kaas, mosterdpoeier en suurlemoensap by.
4 Meng die eier, suurroom, melk en kruie by die vismengsel.
5 Geur met sout en rooipeper. 6 Gooi in die gesmeerde tertbak of muffinpan en bak vir 30-35 min. tot goudkleurig en gaar.