Skiet springmielies so 1 Verhit sowat 30-45 ml olyfolie oor hoë hitte in middelslagkastrol met ’n deksel. Sout springmielies: - Mediterreense springmielies: gekapte knoffel, droë olywe, gerasperde suurlemoenskil en vars marjolein.Sout springmielies
Instructions
2 Gooi ’n koppie springmielies by en roer deur tot al die mielies met olie bedek is.
3 Sit die deksel op en wag tot jy die eerste springmielie hoor spring!
4 Verlaag hitte tot matig. Wag tot al die pitte geskiet het. Skud die kastrol nou en dan.
5 Haal af en geur met sout.
(Begin sout kombinasies met bruin botter: Smelt 50 g botter oor lae hitte tot dit begin karamelliseer en goudkleurig word, gooi oor die springmielies.)
- Strooi Nomu se dukkah-speserymengsel oor.
- Roosmaryn en gekapte knoffel.
- Bloody Mary: Sprinkel Worcestershire-sous en ’n paar druppels Tabasco oor sondroëtamaties en bak in ’n warm oond tot droog. Stamp fyn saam met selderysout en peper.