Wenke
• Begin deur alle elemente in die vertrek te plaas waar dit hoort.
• Nou kan elke vertrek individueel uitgesorteer word.
• Kies aantreklike houers om versamel items bymekaar te hou.
• Kies meubelstukke wat funksioneel is vir stoorplek en nie net bloot van estetiese waarde nie.