1. Wanneer jy jou voete afskilfer, wees versigtig om nie te veel dooie vel met ’n hakskuurder te verwyder nie. Die vel beskerm eintlik jou voete. Jou hakke moet nooit seer voel nadat jy hulle geskrop het nie.
2. Die reël vir versorgde voete is om hul goed bevogtig te hou.
3. Wend altyd ’n room aan ná jy jou voete geskuur het.
4. Wees versigtig om nie voetroom tussen jou tone aan te wend nie omdat die vel tussen jou tone nat kan bly en infeksie veroorsaak.
5. Knip jou toonnaels nadat jy gebad of gestort het, die hitte sal jou naels sagter maak en jy sal hulle makliker knip.
6. Vyl eers met die growwer kant van jou voetvyl en daarna die gladder kant om jou voete glad te maak – begin by jou hakke en vyl in ’n vertikale rigting op en af en daarna horisontaal oor die bal van jou voet.
Ons sê: probeer die volgende produkte:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jenam Foot Therapy Foot Butter
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Badger Balms Foot Balm (www.naturescolours.com)
Recharge Your Feet is the only Herbal Foot Cream that is specially formulated for Diabetic Feet
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }SKNLogic Renew Foot Balm (www.sknlogic.com)
Charlotte Rhys Spa Rituals For Feet Enriched Foot Crème
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.