Sooibrand? Nóóit weer nie! deur Salomé Delport
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Met die verskeidenheid sooibrandmiddels op die rakke hoef jy regtig nie hiermee te sukkel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kies hieruit sodat jy nie sommer weer aan sooibrand ly nie
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wyn, koffie, soetgoed en ryk kosse vererger sooibrand. Maar jy kan gewoonlik wegkom deur net kleiner porsies te eet.
Multiforce Alkaline Powder. Die minerale daarin kan help om te veel maagsuur teë te werk. Moenie oordoseer nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Gaviscon. Dit bestaan uit seewierjellie, wat met die maagsuur reageer en ’n lagie vorm wat die maagwand sowat vier uur lank beskerm.
Onthou dat jy Gaviscon minstens twee uur voor of ná ander medikasie moet gebruik omdat dit die doeltreffendheid van die opneem van veral antibiotika en medisyne vir bloeddruk en die skildklier verminder.
Protonpomp-inhibeerders, of PPI’s, wat maagsure neutraliseer. Hulle is bedoel vir chroniese, ernstige sooibrand, maagsere en GERD – nie vir sooibrand ná te veel poeding nie.
Langtermyn-PPI’s het ook nadele, soos dat jou kanse op ’n heupbreuk en longont-steking effens groter is. PPI’s keer dat yster en vitamien B opgeneem word en kan met die opname van bloeddrukmedisyne inmeng.
Onthou om altyd eers met jou dokter te gesels voordat jy jouself medikeer en om ’n akkurate diagnose te kry.
Lees hier: Tekens van lae vitamien B12-vlakke
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
Hierdie webwerf gebruik koekies.