Ek het onlangs sonskerm (’n baie goeie een) te naby aan my oë gebruik. My oë het so getraan en vir ’n paar uur lank geswel dat ek besluit het om hierdie artikel te skryf (en volgende keer meer simpatiek gaan wees as my kinders kla oor sonskerm wat hulle ogies brand)!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dr. Ian Webster, dermatoloog en eienaar van die aanlynwinkel dermastore.co.za, gee raad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Definisie van jou oog-area: die vel rondom en naby jou oë en ook jou ooglede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Mense met sensitiewe oë en vel rondom die oë moet eerder fisiese sonskerms gebruik en versigtig wees om dit te naby aan hul oë te wend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Dit is spesiaal geformuleer vir die dunner en meer sensitiewe vel rondom jou oog-area. Dit word ook so gemaak dat die nie hardloop en smeer en so in jou oë beland nie.
Oogkundige groep Mellins i-Style, deel raad oor hoe om jou oë tydens die somermaande te beskerm. Lees meer onder.
Daar is gewoonlik ’n rede vir die duur prys wat mens soms vir ’n sonbril betaal en dit het gewoonlik te doen met die kwaliteit van die lense en die raam. Daar is egter baie goedkoper sonbrille beskikbaar wat soortgelyke beskerming bied as die duurder handelsname. Dit is belangrik om te onthou om altyd ’n sonbril te kies wat UV-beskerming bied en wat ten minste 99% tot 100% UVA- en UVB-strale blokkeer, of wat sê ‘UV400-beskerming’. Die rede is dat langdurige blootstelling aan die son se strale tot oogprobleme soos katarakte, kanker van die ooglid, skadelike vergroeisels op die oog self, en keratitis (of sonbrand van die oog), kan lei. Dit kan selfs die agterkant van die oog beskadig.
Volgens die Amerikaanse Visieraad (US Vision Council), kom 5-10% van velkankers op die ooglid voor as gevolg van oormatige blootstelling aan UV-sonstrale. Fel sonlig tydens die somer kan amok maak met visie en ooglede, maar dit is ook belangrik om te onthou dat verskeie ander faktore benewens skadelike sonstrale die ooglede kan aantas.
Probeer hierdie nuwe sonbrilstyle wat albei UV-beskerming bied: Foto’s Tom Ford (SDM Eyewear)
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.