1. Neem ’n koue stort (nie te lank nie, anders dehidreer jou vel net nog meer), druk jou lyf liggies met ’n sagte handdoek droog en smeer ’n middel aan wat jou vel ná sonbrand versorg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. As jy geen nasorg-produkte tuis het nie, sit rou aartappelskywe op die verbrande dele. Los dit vir ’n rukkie aan en bevogtig met ’n lyfroom wat min of geen geurmiddels bevat nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Moenie krap wanneer jou vel ná te veel sonbrand begin jeuk nie. Jy kan jou vel beskadig en dit kan littekens laat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Draai ys in ’n vadoek toe en sit dit op jou vel. Sodra die ys jou vel afgekoel het, sal die gejeuk meer draaglik wees.
5. Moenie dooie velletjies aftrek wanneer dit begin afdop nie, dit kan inskeur en ontsteking veroorsaak (eina!) Knip eerder die los stukkies dooie vel met ’n klein skêrtjie af.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ons sê probeer hierdie na-sonprodukte:
– Comfort Zone – Sun Soul After Sun Body
– Garnier Ambre Solaire After Sun
– Badger After Sun (www.naturescolours.com)
– Piz Buin After Sun Soothing & Cooling Moisturising Lotion
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.