Voorverhit die oond tot 180 °C.Somervrugtetert
Ingredients
Instructions
1 Rol twee derdes van die deeg op ’n meelbestrooide werkvlak uit. Gooi die uitgerolde deeg oor ’n 26 cm-tertpan sodat die deeg redelik ver oorhang.
2 Meng al die gesnyde vrugte in ’n mengbak , strooi die suiker oor. Pak die vrugte in die middel van die deeg en vou die kante om die vrugte toe. Verf met eier en bak tot goudbruin - sowat 20 min.
3 Sit voor met dubbeldikroom.