Somersoentjies
Serves: 2
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 45 ml (3 e) Absolut Mandarin (lemoen gegeurde vodka)
- 45 ml (3 e) perskelikeur
- 250 ml (1 k) appelsap
- 250 ml(1 k) bessiesap
- fyn ys
- perskewiggies, opsioneel
Instructions
- Gooi die vodka, likeur, appel- en bessiesap in ’n drankiemenger (shaker) en skud goed.
- Verdeel die ys en die perskewiggies tussen 2 verkilde glase.
- Giet die sapmengsel oor en sit voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Blitsidees met perskes
17/12/2024
Yskoue perske-somersop
22/12/2022