Die midi-romp is vanjaar die gewildste lengte, en komplimenteer nie net die meeste figure nie, maar is ook die beste lengte vir ’n nousluitende romp. Vanjaar voeg ontwerpers knope, ritssluiters, en leer-motiewe tot dié mode-tendens by wat die nousluitende romp ’n nuwe, vars voorkoms gee. Nog ’n paar groot trends hierdie winter is monotoon-uitrustings wat afgerond kan word met ’n kenmerkende halssnoer of ’n groot gebreide serp, en in terme van skoene is enkelstewels die antwoord.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Transformeer jou nousluitende romp met die volgende bykomstighede om die koue wintersdae te trotseer en seeds stylvol te lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dra dit met:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.