Die midi-romp is vanjaar die gewildste lengte, en komplimenteer nie net die meeste figure nie, maar is ook die beste lengte vir ’n nousluitende romp. Vanjaar voeg ontwerpers knope, ritssluiters, en leer-motiewe tot dié mode-tendens by wat die nousluitende romp ’n nuwe, vars voorkoms gee. Nog ’n paar groot trends hierdie winter is monotoon-uitrustings wat afgerond kan word met ’n kenmerkende halssnoer of ’n groot gebreide serp, en in terme van skoene is enkelstewels die antwoord.
Transformeer jou nousluitende romp met die volgende bykomstighede om die koue wintersdae te trotseer en seeds stylvol te lyk.
Dra dit met:
Jasse en baadjies
Truie