400 g (1 blikkie) cannelini-boontjies, gedreineer en afgespoel
sout en gemaalde swart peper
’n hand vol basiliekruidblare + ekstra
125 ml (½ k) room
Instructions
1 Soteer die olyfolie, ui, knoffel, wortel en seldery vir 8 min. oor matige hitte in ’n kastrol met’n volume van 3 liter. 2 Voeg die suurlemoenskil by en prut. 3 Voeg die aftreksel by en kook vir 5 min. Voeg die orzo by en kook vir 4 min. 4 Blansjeer die groenboontjies, murgpampoen, aspersies en ertjies. Voeg die groente en die cannelini-boontjies by die sop en laat vir 2-3 min. kook. 5 Skep die helfte van die sop uit - probeer om groente raak te skep - en verwerk in ’n voedselverwerker met ’n hand vol basiliekruidblare tot glad. Meng deur die sop. Geur na smaak. 6 Roer die ekstra basiliekruidblare en die room deur die sop.