Genoeg vir 4
1. Meng die blatjang, suurlemoensap, lemoensap, knoffel, gemmer, rissie, sojasous en koljander. Geur na smaak. Hou eenkant.Soetsuur beesvleisroerbraai
Ingredients
Instructions
2. Verhit die olie oor hoë hitte in ’n wok of groot braaipan. Braai die vleis vir sowat 5 min. tot goudbruin en gaar. Geur na smaak.
3. Voeg die groente by en braai vir nog 1 min. Verlaag die temperatuur, giet die soetsuur sous oor en roer tot deur warm.
4. Roer die koljanderblaar deur en sit voor met basmatirys.