Voorverhit die oond tot 200 °C.Soetrissies gevul met feta en kruie
Ingredients
Instructions
1 Pak die soetrissies met die gesnyde kante na bo op ’n bakplaat en geur na smaak. Verdeel die pesto tussen die rissies en smeer oor die onderkante.
2 Meng die feta, sprietui, rissie, knoffel, suurlemoenskil en kruie. Skep in die soetrissies en sprinkel olie oor.
3 Bak vir 5–10 min. tot goudbruin, maar die rissies moet nog hul vorm behou.