Genoeg vir 6-8
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• 4 rooi soetrissies, middeldeur gesny en pitte verwyder
• 30 ml (2 e) olyfolie
• sout en gemaalde swartpeper
• 250 g halloumikaas, in 4 cm plat vingers
• 100 g chorizo, oorlangs in dun skyfies gesny
• ’n hand vol basiliekruidblare
Voorverhit die oond tot 200 °C.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1 Rooster die soetrissies in die oond. Doen dit so: klik hier
2 Laat lê die soetrissies plat op ’n skoon werkvlak.
3 Sit ’n skyfie halloumi in die middel van elke soetrissie gevolg deur twee skyfies chorizo. Rol toe en steek met ’n tandestokkie vas. Sit terug in die oond tot die kaas begin smelt.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.