1. Voorverhit die oond tot 190 °C.Soetpatat-parmigiana
Ingredients
Instructions
2. Pak die skywe in ’n enkellaag op die bereide bakplate. Gooi die kruie en olyfolie oor. Geur na smaak.
3. Sit die knoffel by en bak vir 20 min. Tot goudbruin en gaar. Laat effens afkoel.
4. Pak 1⁄3 van die patats in ’n 3 liter- oondvaste bak en gooi 1⁄3 van die passata oor. Strooi 1⁄3 van die parmesaan oor en pak dan ’n lagie mozzarella. Herhaal die lae nog twee keer. (Eindig met mozzarella.)
5. Bak vir 20 min. Sprinkel ’n bietjie olie oor en bak vir nog 20 min. Of tot goudbruin en gaar.
6. Bedek met bakpapier of foelie indien die patats te vinnig bruin word.
7. Laat eenkant afkoel vir 8-10 min. en sny dan in blokke. Strooi die pietersielie oor en bedien.