Skiet springmielies so 1 Verhit sowat 30-45 ml olyfolie oor hoë hitte in middelslagkastrol met ’n deksel. Soet springmielies: (Begin soet kombinasies met gesmelte botter: Smelt 50 g botter oor lae hitte en gooi oor die springmielies.) - Donkersjokolade en lemoenskil met geroosterde haselneute.Soet springmielies
Instructions
2 Gooi ’n koppie springmielies by en roer deur tot al die mielies met olie bedek is.
3 Sit die deksel op en wag tot jy die eerste springmielie hoor spring!
4 Verlaag hitte tot matig. Wag tot al die pitte geskiet het. Skud die kastrol nou en dan.
5 Haal af en geur met sout.
- Gesnyde, sagte karamellekkers en amandels met Horlicks.
- Melkpoeier, fyn kaneel, neutmuskaat en ’n bietjie naeltjies gemeng met klein malvalekkers en sultanas.