Kap uie eweredig sodat dit egalig gaar word en moenie deur die stronkgedeelte sny nie, anders val die ui uitmekaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Sny die ui oorlangs van stronk tot stingel in eweredige breë wiggies – so behou die ui sy vorm beter wanneer dit langer gebraai word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Sny die ui van stronk tot stingel soos hierbo, maar sonder om dit heeltemal deur te sny. Hou die ui ferm met jou vingerpunte vas en sny een keer na die stronkkant horisontaal middeldeur. Sny nou oorlangs in eweredige blokkies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.