Hierdie gewilde kaasfees bied ’n verskeidenheid kase, van bekende handelsmerke tot unieke variëteite. Dis ’n plek waar jy kan smul en proe omring met heerlike geselskap en vermaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kreatiewe kosdemonstrasies sal aangebied word én jy kan verskeie uitstekende wyne beproef. Die volledige Fairtrade-wynreeks van Merlot, Cabernet Sauvignon, Shiraz, Sauvignon Blanc en Unwooded Chardonnay kan onder andere geproe en gekoop word by die Place in the Sun Fairtrade-stalletjie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Besoek cheesefestival.co.za of placeinthesun.co.za vir meer inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.