kategorieë: Ons menseBekendes

Smile FM se nuwe ontbytprogram met Ryan O’Connor: Wen R50 000 met die Noise Challenge

Dit is die ontbytprogram van jou drome, aangebied deur niemand anders as Ryan O’Connor nie. Saam met Success Lekabe en Ricky Schroeder, loop die ontbytprogram oor van positiewe energie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Daar is meer!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Smile FM het Ryan se R50 000 Noise-uitdaging bekendgestel. Om die kontant te wen, hoef jy net te luister, in te bel en die klank te raai. Wenk: Ryan sê dat die geluid deur ‘n huishoudelike item gemaak word. Skakel weeksdae in, net ná die 07:00- en 08:00-nuusbulletins, en maak gereed om saam te speel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Smile FM stroom al hul programme regstreeks hier, sodat jy van enige plek en enige tyd kan luister. Jy kan ook Smile se potgooie inhaal.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Begin jou dag met ‘n glimlag.

Foto: Verskaf

Lees ook: ‘n Boodskap uit die hart wat jou sal laat glimlag, van Ryan O’Connor

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.