kategorieë: GebakKos

Smeltkoekies

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 200 g (1 k) suiker
  • 220 g (1 k) botter
  • 3 eiers
  • 500 g (4 k) bruismeel
  • klapper om koekies in te rol

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit, of spuit met kleefwerende kossproei.

  1. Room die suiker en botter saam tot lig en donsig. Voeg die eiers een vir een by. Meng goed voor jy die volgende een bygevoeg.
  2. Voeg die bruismeel by en meng goed. Bedek met kleefplastiek en laat oornag rus.
  3. Rol die deeg in balletjies met ’n deursnee van sowat 5 cm. Gooi ’n bietjie klapper in ’n bordjie en rol die balletjies daarin.
  4. Pak die balletjies op die bakplaat uit en bak vir 15-20 min. Haal uit en laat op ’n draadrakkie afkoel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Baba op pad vir Demi-Leigh!

Foto's: Instagram/Demi-Leigh Tebow   Demi-Leigh Tebow (voorheen Nel-Peters) en haar man, Tim Tebow, het Dinsdag…

11 hours Gelede

Jy’s g’n vloerlap nie! Hier’s die tekens dat jy misbruik word en hoe jy grense kan stel

Elkeen het die reg om as ’n waardige en spesiale persoon met respek behandel te…

15 hours Gelede

Lyk fantasties in foto’s

Hier is ons top “lyk goed in foto's"- wenke:   Moenie jou kop na agter…

17 hours Gelede

Versnaperings vir jou en die kleinspan

Ons almal weet hoe maklik dit is om ’n pakkie skyfies of sjokolade nader te…

20 hours Gelede

GOEIE NUUS: ‘Reënboogrant’ kom ook na kykNET!

Die gewilde tienerboekreeks Reënboogrant maak hierdie week sy TV-debuut. Dit belowe om ’n opwindende reis…

2 days Gelede

6 maklike en vinnige beesvleisresepte vir aandete

Ons het 6 heerlike resepte saamgestel wat jy met beesvleis kan maak. Die beste deel…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.