Volgens die ontwikkelaars van dié speletjie kan deelnemers ongeveer 0.7 kg per week verloor deur dit slegs vier keer per week se speel. Dit is boonop maklik, vinnig en verbruikersvriendelik en sal nie langer as 10 minute neem om te voltooi nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die speletjie behels dat die speler herhaaldelik op prente van gesonde kos moet klik terwyl hy/sy prente van ongesonde kos moet vermy. Hoe meer jy op die regte prente klik hoe groter is jou kans om te wen. Dit sal daartoe lei dat jy ongesonde kosse met die konsep van verloor sal assosieer en gesonde kosse as ’n manier om te wen, sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is egter belangrik om te onthou dat dié speletjie nie as ’n wonderkuur vir gewigsverlies gesien moet word nie. En soos ander dieet-hulpmiddels, moet dit ook saam met ’n gebalanseerde dieet en oefenprogram gebruik word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Probeer dit hier: foodtraining.exeter.ac.uk/ en deel jou ervaring met ons in die kommentaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.