Skrywer Isa Konrad vertel oor die COVID-19 pandemie en beperkings in Switserland deur Ilse Salzwedel
Hoe gaan dit met jou? Episode 6 met Isa Konrad
Isa Konrad, ‘n Afrikaanse skrywer wat in die berge van Switserland woon, vertel hoe die COVID-19 krisis en gepaardgaande noodtoestand inwoners daar se lewe verander het
Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Luister hier na vorige gesprekke