Deur Maryke Roberts
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
In My ma kook beter as joune gaan twee spanne teen mekaar deelneem. Die spanne bestaan elk uit ’n ma wat haar plek in ’n kombuis kan volstaan en een van haar kinders (18 en ouer) wat glad nie kan kook nie. Die resep wat hulle kook is een wat Ma self voorsien het. Die wenspan neem ’n stewige R10 000 huis toe en kan spog: My ma kán beter as jou ma kook.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Aansoeke, wat ’n kort video en inskryfvorm insluit, sluit op 1 Oktober.
Hoe maak mens? Maak saam ’n kort prettige video van maksimum drie minute waarin julle mekaar voorstel en vertel hoekom julle een van die spanne met wees. Voltooi ook hierdie kort inskryfvorm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }WhatsApp dié video na 079 111 0019 en die inskryfvorm, na mymakook@gmail.com. Navrae kan ook na die e-posadres of nommer gestuur word.
Die reeks word van 24 Oktober tot 1 November 2022 by Homebrew Films se ateljee in Kaapstad verfilm. Julle sal een dag op stel wees.
Lees nog: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Janey en Waney
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.