ghd gold® haartang (R 2550 beperkte uitgawe). Dit is deel van hulle nuwe Earth Gold-reeks.
GucciGuilty Absolute Pour Femme EDP (R 1825 vir 90ml) het ’n hout-ondertoon met geure van bergamot en bloubessies.
Marc JacobsDecadense Rouge Noir EDP (R 1685 vir 100ml beperkte uitgawe) het ’n swaarder geur van Italiaanse pruim, goue saffraan, iris, Bulgraarse rose en jasmyn. ’n Verleidelike koestering van warm geure.
GucciBloom Acqua Di Flori EDT (R 1540 vir 75ml) is perfek vir diegene wat van blomgeure hou maar nie noodwendig te soet wil ruik nie. Dit is ’n kombinasie van jasmyn, hout en speserye.
BossThe Scent For Her EDT (R 1595 vir 100ml) is baie ligter en varser as die vorige uitgawe van hierdie parfuum en sal jou soos ’n lentebloeisel laat ruik.
ChloeNomade EDP (R 1655 vir 150ml, R 1345 vir 50ml en R 910 vir 30ml) is ’n mengsel van sitrus, blomme en bevat ondertone van hout, muskus en mos.
’n Parfuum is baie persoonlik, so dit gaan ’n goeie toets wees om te kyk hoe goed jy jou ma ken. ’n Oulike stel met lyfrome en parfuum is ook iets oulik om te oorweeg. Parfuum bly maar duur, so as jy nie seker is waarvan jou ma sal hou nie moet jy eerder die kompakte haardroër (nr 10) kry wat sy op haar volgende reis kan gebruik.
Dolce & GabbanaGarden Eau de Parfum (R 1060 vir 30ml) ruik na vars blomme uit ’n roostuin, maar bevat ook geure van die frangipani-blom. Hierdie parfuum word afgerond met ’n subtiele sitrusgeur.
Elie SaabLe Parfum in White Eau de Parfum (R 1410) is ’n fyngeur van blomme, stirusbloeisel en vrugte. Dis lig en sag.
EspeciallyEscada EDP (R 1395 vir 75ml) bevat botone van pere, muskus en hartsnote van ilang-ilang en rose.
SisleyIzia Parfum EDP (R 1265) is ’n moderne en veelvoudige parfuum met botone van sitrus en rooi bessies met hartsnoet van rose, lenteblomme en jasmyn. Dit word afgerond met ’n subtiele houtgeur.
Calvin KleinEuphoria Amber Gold EDP (R 1225 vir 100ml) is ’n parfuum ryk aan Oosterse geure soos vanielje, sitrusbloeisels, blomme en hout.
MONTBLANCLADY EMBLEM Parfuumstel (R 1200) bevat ’n handeroom, parfuum en ’n kleiner parfuumbotteltjie wat perfek in jou handsak sal pas.
Marc JacobsDaisy EDT (R 1205 vir 50ml) is die antwoord as jy ’n vars, vroulike fyngeur soek. Dit ruik na blomme en wilde aarbeie.
BossMa Vie Pour Femme EDP (R 1415 vir 75ml) herinner jou aan ’n vars oggend met dou op blomme in ’n tuin.
Roberto CavalliFlorence EDP (R 1440 vir 75ml) is uniek en eksoties met geure van sitrusbloeisels, swartbessies, patchouli en muskus.
ghdflight travel hairdryer Saharan Gold (R 1500)
StellaPeony EDT (R 1375) is perfek vir ’n energieke ma: Dit bevat fyngeure van hout en het ’n elegante blommedruk.
JIMMY CHOOILLICIT FLOWER Parfuumstel (R 1100) bevat ’n 60ml ILLICIT FLOWER EDP-botteltjie, asook ’n 100ml legroom sodat jou ma heeldag na blomme sal ruik.
Geskenke tussen R 510 en R 1000
Jy hoef nie noodwendig net produkte vir jou ma te gee nie: Bederf haar met ’n spa-dag sodat sy lekker kan ontspan, of as sy ’n baie bedrywige skedule het kan jy vir haar ’n masker of kers koop sodat sy by die huis kan ontspan. Dalk is daar ’n luukse grimering wat sy in die oog het? Of miskien kan jy vir haar ’n stel sepies en olies koop sodat sy lekker in die bad kan ontspan.
AmoFerragamo (R 905 vir 30ml) het fyngeure van Oosterse blomme. Dit is vrolik en glansryk en sal jou ma beslis spesiaal laat voel.
DiorJ’adore Body Mist (R 830) omhels die liggaam in ’n delikate en verfrissende wolk van geur wat die vel bevogtig en sag sal jou.
LushHappy Gift Set (R 625)
L’OccitaneNourishing Shea Butter For Dry Skin Body Care Set (R 990). Wat oulik is hiervan is dat R 50 van elkeen van hierdie stelle wat verkoop word aan die L’Occitane Cares About Sight-organisasies gaan, wat ondersteuning bied aan minderbevooregte areas in Suid-Afrika met oog-operasies en oogsorg.
LaneigeSleeping Mask (R 650) is vir die ma’s wat min slaap kry. Nou kan jou ma haar vel bevogtig deur hierdie oornag-gesigmasker aan te wend.
RAINIndulge Wild Cotton stel (R 549)
LifeDay Spa Happy Mother’s Day Gift Voucher (R 750). Jou ma kan dan self kies watter behandeling sy wil neem.
Cape IslandCLIFTON BEACH GIFT SET 3 (R 650)
Geskenke tussen R 210 en R 500
Jy hoef nie noodwendig duisende rande te spandeer sodat jou ma spesiaal voel nie. Sy is dalk meer minimalisties en hou van iets soos lyfroom, handeroom of ’n produk om die huis lekker te laat ruik.
L’OccitaneNéroli & Orchidée Frangrance Set (R 390 maar die waarde hiervan is R 415)
Dolce & GabbanaThe Nail Lacquer in Ibiscus 607 (R 440)
LamelleSoothing Body Cream (R 310 beskikbaar by lamelle.co.za)
The Body ShopJapanese Cherry Blossom Strawberry Kiss EDT (R 285)