Ons bly in ’n “oneindige wêreld”, sê Tony Crabble, skrywer van Busy: How to Thrive in a World of Too Much. Daar is alty nog e-posse, nog vergaderings, meer leeswerk of idees om op te volg. Digitale tegnologie stel ons in staat om net al hoe meer moet-doen lysies te maak, selfs al is jy op vakansie. Die gevolg is dat ons toenemend oorweldig voel en ook onder sosiale druk verkeer om “alles te doen”, verduidelik hy.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir baie ma’s en vroue is persoonlike sorg baie laag op daardie moet-doen lysie en daarom is die verligting groot wanneer jy op doeltreffende kitsoplossings tussen die massa skoonheidsprodukte op die rak afkom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Style Secret Root Concealer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die Root Concealer (R290) van Style Secret verbloem daardie uitgroeikleur op die haarwortels wanneer jy nie betyds by die haarkapper kan uitkom nie. Ons het die produk gespuit op skoon droë hare waar die uitgroei sigbaar is, en voila! Daar was nie ’n teken van kleur wat uigroei nie. Die resultaat is pragtige hare wat lyk asof dit summier meer volheid gekry het. Die produk maak jou hare wel effe taai en jy is heeltyd bewys daarvan dat jy iets aan jou hare gesmeer het.
Colab Active Dry Shampoo
Pump it up! Dry Shower Body Wash
Die Pump it up! Dry Shower Body Wash (R40 vir 50 ml en R48 vir 150 ml) is ’n waterlose reiniger wat jou vel reinig, bevogtig en boonop lekker laat ruik. Ideaal vir noodgevalle, soos daardie vinnige vroegoggendvlug wat jou gewone roetine onmoontlik maak. Dit is boonop bekostigbaar en klein genoeg om maklik in jou handsak te pas.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.