Jy gebruik dit elke dag. Jy gebruik dit op jou vel. En jy gebruik dit op verskillende areas van jou vel. Moenie vergeet om jou grimeerkwassies altyd skoon te hou nie. Met ’n paar basiese items kan jy dit natuurlik skoonmaak en -hou.
Ons wys jou hoe!
Lees ook: Lipstiffie: Vind die perfekte kleur vir jou vel