Wat maak die Knorr Blue Cheese-slaaisous so heerlik? Dit het ’n sterk, pikante geur wat gemaak word van room, onmiskenbare bloukaas en ’n verskeidenheid speserye wat ’n sterk geur aan enige slaai verleen.
Gebruik hierdie heerlike slaai as inspirasie om jou eie pragslaai te skep:
Vir die croutons, sny die korsies van die snye brood af en sny elke sny in vier driehoeke

Bestryk die brood met bloukaasslaaisous aan elke kant en sprinkel sout en peper bo-oor.
Bak in die oond teen 180° C tot krakerig, ongeveer 6-8 minute, en laat dit afkoel.
Vir die framboos-coulis, kook helfte van die frambose in ’n klein kastrol saam met die suiker tot sag en glad. Voeg ’n bietjie water by indien nodig.
Vir die vye, halveer 6 vye en braai hulle liggies in ’n bietjie botter of olie in ’n braaipan tot liggies gekaramelliseer. Sny die ander 6 vye in kwarte en los hulle rou.
Skep ’n eetlepel bloukaasslaaisous in die middel van jou bord. Meng die vye, kruisement, ertjiespriete, frambose en croutons in ’n bak en roer liggies saam met nog ’n lepelvol bloukaasslaaisous. Rangskik die slaai op die bord.
Sprinkel pistasieneute oor en bedruip met ’n bietjie van die framboos-coulis.