Skep ’n pragtige “signature”-slaai
Vir alle kompetisie besonderhede, bepalings en voorwaardes, klik hier: https://www.knorrwhatsfordinner.co.za/knorrsignaturesalads/
Wat maak die Knorr Blue Cheese-slaaisous so heerlik? Dit het ’n sterk, pikante geur wat gemaak word van room, onmiskenbare bloukaas en ’n verskeidenheid speserye wat ’n sterk geur aan enige slaai verleen.
Gebruik hierdie heerlike slaai as inspirasie om jou eie pragslaai te skep: