Vir alle kompetisiebesonderhede, -bepalings en -voorwaardes, klik hier: https://www.knorrwhatsfordinner.co.za/knorrsignaturesalads/
Die nuwe Knorr Balsamic & Pineapple Vinaigrette-slaaisous is die perfekte kombinasie danksy die vars, tropiese geur van pynappel en die soet, effense pikante geur van balsemiekasyn.
Gebruik hierdie heerlike slaai as inspirasie om jou eie pragslaai te skep.