Ons vertoon ook die dokumentêre rolprent, Advanced Style, deur Ari Seth Cohen. Dié dokumentêr belig die kreatiewe en speelse styl van ’n groep New Yorkse vroue wat die jare wegwuif. Jackie sal die bespreking oor die Mature Couture-verskynsel (soos in die artikel in ons Julie-uitgawe belig) lei, met Martie Pansegrouw, Suzanne Kotzé en Susra Matthee van rooi rose en ander stylkenners wat saam sal gesels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kaartjies kos R200 elk. Bespreek jou plek by www.caxtonevents.co.za
Daar is slegs ’n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.