Goeie plan
Oplosbare vesel is dubbeldoelig. Dit verwyder terselfdertyd slegte LDL-cholesterol. Appels en hawermout is uitstekend.
Onthou
Drink water. Vesel werk nie daarsonder nie.
Wat van vrugtesap?
Dit bevat maar net 0,3 g vesel … te min om te tel.
Min vesel onder 2 g | Veselbron 2-4 g | Goeie veselbron 4-6 g | Uitstekende bron meer as 6 g |
witbrood waterbeskuitjies rys, wilderys pasta waatlemoene komkommer blaarslaai soetrissies tamaties murgpampoentjies sampioene aspersies beet spanspekke aarbeie mango’s en papajas pruime grondboonbotter druiwe avokado’s | rogbrood volgraanbrood koeskoes volgraanpasta aartappels met skil botterskorsies kool mielies patats Brusselse spruite vye appelkose piesangs dadels kiwivrugte pere die meeste neute sade springmielies | 3/4 k hawermout kekerertjies ertjies pere met die skil amandels lemoene appels vrugteslaai broccoli neute wortels vars bessies | 3/4 k All-Bran niertjiebone lensies witbone Kellogs Hi Fibre sousbone grenadellas kwepers rosyne Hardlywig? Meer hiervan |
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lees ook: Magnesium: kry meer in
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.