Hier is konvensionele beligting sowel as atmosfeer belangrik. Die ontwerp is grootliks in industriële styl.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die meubelstukke het sagte rondings en word in sagte kleure oorgetrek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Volvloermatte hoort nie in hierdie styl nie. Houtvloere word natuurlik gelaat of wit geverf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Vars blomme en plante is nie ’n luukse nie, maar eerder ’n noodsaaklikheid.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kleure word beperk tot wit, swart, bruin en room om ’n kalm omgewing te skep.
Skandinawiërs verpes chaos. Sorg vir genoeg stylvolle stoorplek.
Vensters word eenvoudig bedek met linne, om ’n skoon en eenvoudige voorkoms te verseker.
Skaapvelletjies, wol en fop-pels word mildelik gebruik.
Monoshop | monoshop.co.za
Weylandts | 021 914 1433
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.