– Resep deur Vickie de Beer. Foto: Neville Lockhart
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Espresso-kolwyntjies
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vervang een eetlepel kakao van die resep regs deur ’n eetlepel sterk kitskoffiepoeier.
Versiering: Verhit 250 ml (1 k) strooisuiker, 60 ml (1/3 k) water, 3 ml kremetart en 30 ml (2 e) kitskoffie en roer tot die suiker opgelos is. Laat kook, verlaag die hitte en laat vir 3 min. prut. Klits drie eierwitte tot sagte punte. Voeg die stroop in ’n dun straaltjie by terwyl jy deurentyd klits. Klits tot dik en blink. Skep op die kolwyntjies. Strooi kakao oor.
Lemoen-en-sjokolade-kolwyntjies
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Voeg die gerasperde skil van een lemoen by die beslag en gebruik avokado-olie met suurlemoen in die beslag.
Versiering: Verhit 250 ml (1 k) strooisuiker, 60 ml (1/3 k) lemoensap, gerasperde skil van 1 lemoen, 3 ml kremetart en 30 ml (2 e) lemoenlikeur en roer tot die suiker opgelos is. Bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat vir 3 min. prut. Klits drie eierwitte tot sagte punte. Voeg die stroop in ’n dun straaltjie by terwyl jy deurentyd klits. Klits tot dik en blink. Skep op die kolwyntjies.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.