Die vraag op baie mense se lippe is waarom kan ons nie net nog kakao groei nie? Die antwoord is nie so eenvoudig nie. Die kakaobedryf bestaan uit ’n generasie boere wat nader aan hul aftrede beweeg en daar is nie genoeg jongmense wat tans kakaoboerdery betree nie. Die groei en oes van kakao is fisies veeleisend en jong manne wat vir jare moes toekyk hoe hul ouers voortsukkel op ʼn lae inkomste asook ʼn gebrek aan toegang tot opvoeding, opleiding en finansies, is afgeskrik deur die bedryf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Het jy geweet die gemiddelde kakaoboer in Wes-Afrika is 50 jaar oud, en die gemiddelde lewensverwagting is 54?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jy kan egter help. Kies Fairtrade-gesertifiseerde sjokolade wanneer jy sjokolade koop. Soek die Fairtrade-embleem (sien foto onder) en gee so terug aan die bedryf. ʼn Gedeelte van die bedrag wat jy vir die sjokolade betaal, word belê in boere se opvoeding, plaastoerusting en gesondheidsorg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Besoek Fairtrade op Facebook | Twitter | Instagram
Maak een van Vickie se lekker sjokoladeresepte. Klik hier
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.