kategorieë: GebakKos

Sjokolade-piesangbrood

Sjokolade-piesangbrood

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 250 g (1 k) suiker
  • 125 ml (½ k) olie
  • 2 eiers
  • 5 ml (1 t) koeksoda
  • 60 ml (¼ k) suurroom
  • 185 g (1 ½ k) meel
  • 250 ml (1 k) fyn gemaakte
  • piesang (±2 – 3 piesangs)
  • 5 ml (1 t) vanieljegeursel
  • 100 g (½ k) sjokoladestukkies

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Verhit die oond tot 180 ºC; spuit ’n broodpannetjie met kleefwerende kossproei.
  2. Klits die olie en suiker saam tot romerig.
  3. Voeg die eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging.
  4. Los die koeksoda in die suurroom op en klits by die eiermengsel.
  5. Vou die meel lepel vir lepel by die eiermengsel in. Voeg die piesang, vanieljegeursel en sjokoladestukkies by en meng goed.
  6. Giet die mengsel in die broodpannetjie en bak vir 45 – 60 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.
  7. Laat effens afkoel voor jy die brood sny en met botter voorsit.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.