Stanley Beer Yard en Chocoloza het saamgespan om vir jou ’n werklike unieke ervaring te bring: Sjokolade- en bierproe.
Kom met ’n oop kop en ervaar hoe goed bier en sjokolade saam kan werk. Jy sal aangenaam verras wees …
Besonderhde
Datum: 28 November 2017
Tyd: 19h00
Plek: Stanley Beer Yard, 44 on Stanley, Johannesburg.
Kaartjies: R150 by Quicket