kategorieë: KosMaklik en vinnig

Sjoko-Franse roosterbrood

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 6 eiers
  • 125 ml (½ k) melk
  • ’n knypie sout
  • 8 snye plaasbrood
  • 125 ml (½ k) mascarpone
  • 125 ml (½ k) Nutella (sjokoladesmeer)
  • 60 ml (¼ k) botter
  • 30 ml (2 e) bruinsuiker
  • 3 nektariens, in kwarte gesny

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Klits die eiers en melk saam en geur met sout.
  2. Smelt die helfte van die botter in ’n braaipan.
  3. Smeer die een helfte van die snye brood met Nutella en die ander met mascarpone. Sit die snye opmekaar. Doop in die eiermengsel en laat die oortollige eier afdrup. Braai die brood tot goudbruin alkant.
  4. Smelt die oorblywende botter en suiker in ’n skoon braaipan en braai die nektarienskywe daarin tot goudkleurig.
  5. Sit die warm Franse roosterbrood met die gebraaide nektariens en ekstra heuning voor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Franse roosterbrood met bloubessies

Gebakte Franse roosterbrood met ham en gruyère-kaas

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

10 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

11 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

16 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

1 day Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.