Die jaarlikse 1st for Women Sisters with Blisters protes-pretloop, een van die grootstes van sy soort, vind vanjaar by Chris Saunders Park in Umhlanga en Montecasino in Fourways plaas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit skep nie alleen bewustheid rondom die kommerwekkende hoë syfers van vroue- en kindermishandeling in Suid-Afrika nie, maar noodsaak ook slagoffers, dié wat slagoffers ken en die wyer publiek om oor te gaan tot aksie daarteen. Hiermee saam samel dit ook broodnodige fondse in vir organisasies wat aktief met mishandelde vroue en kinders werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is ’n geleentheid vir die hele gesin om in hul prettigste uitrustings op te daag en die 5km-pretloop aan te durf. Selfs die honde-kinders is welkom!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer: 20 November
Waar: Chris Saunders Park
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanneer: 26 November
Waar: Montecasino
Kaartjies kan aanlyn gekoop word by www.sisterswithblisters.co.za.
Nare bedmaats: Raad vir stofmyte deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/fongleon356 As jy volgende keer tussen…
Sensitiwiteit is nie ’n swakheid of iets wat reggemaak moet word nie. Dis iets wat…
Soms is dit moeilik om die ouer van ’n troeteldier te wees, veral wanneer dit…
Die passievolle kos-entoesias Yolani Abrahams (32) is saam met Herman Lensing een van die beoordelaars…
Vanaf 30 Mei tot 1 Junie, vind dié ekspo plaas by Idlewild Country Estate, net…
Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…
Hierdie webwerf gebruik koekies.