Voeg ’n bietjie oemf by jou aandetes met die nuwe, beperkte uitgawe, McCain Spicy Wedges. Hierdie aartappelwiggies is die perfekte groot-hap-wiggie, bros aan die buitekant en sag aan die binnekant, met ’n effense byt. Voel jy al hoe jou mond begin water?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }McCain Spicy Wedges word van die beste aartappels gemaak met lekker paprika-en-kruie speserye. As jy wonder wat die perfekte pasmaat vir dié wiggies is, het ons net die antwoord. Enigiets van ribbetjies, gemarineerde hoender, Prego en natuurlik sappige steak (soos die resep hieronder) werk goed saam met McCain Spicy Wedges.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }McCain se beperkte uitgawe Spicy Wedges is beskikbaar by supermarkte landwyd en kos R29,99. Vir meer inligting, resepte en kompetisies, volg McCain op Facebook, Twitter en Instagram.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.