Christia Visser en Albert Pretorius
Die twee kortfilms wat met die meeste pryse weggestap het, was Hum (met Carel Nel in die hoofrol en Willem Grobler as regisseur), en Vlees van my vlees (met Erica Wessels en James Alexander as die hoofrolle en Matthys Boshoff as regisseur).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die twee speelfilms wat met die meeste pryse weggestap het, was Tess (met rooi rose September 2016-voorbladvrou Christia Visser in die hoofrol) en Johnny is nie dood nie (met onder andere Rolanda Marais, Albert Pretorius en Illana Cilliers).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hier is ’n paar foto’s wat tydens die toekenningsaand op 27 Augustus geneem is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.