Die Full Moon Beach Meditation (FMBM)-geleenthede het in 2014 afgeskop met die doel om bewustheid oor meditasie en ‘mindfulness‘ (om in die oomblik te leef), te skep sodat vrede in ons wêreld bereik kan word. Shift glo dat as elke persoon in die gemeenskap meer rustig en vredevol begin lewe, sal die wêreld ’n vredevoller plek word. Meditasie en ‘mindfulness‘ is wonderlike oefeninge wat enigiemand kan aanleer om hul eie vrede te help skep en die manier waarop hulle die wêreld beskou, te verander.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Shift se FMBM-geleenthede het van 50 deelnemers in 2014 tot 1 500+ deelnemers in 2015 gegroei. Vanjaar se seisoen skop op Sondag, 16 Oktober 2016 in Kampsbaai af waar deelnemers geleer sal word om die kuns van Qi-Gong, meditasie en vuurdanse te bemeester. Daar sal ook heerlike sterrekyk-geleenthede na sonsondergang wees (afhangende van die weer).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vir meer besonderhede kontak bronwensly@gmail.com | 079 983 0601 | www.shiftza.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.