“Terwyl ons in die suide van Mahé in die warm, turkooisblou water van Intendance-strand geswem en in die son gebak het, het ek besef watter voorreg dit is om hierdie ongelooflike plek te ervaar”
Lees ons reisresensie oor hierdie idilliese eiland in die Junie 2016-uitgawe van rooi rose.