Skuinsoor-opsitte
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }1. Lê plat op jou rug met jou knieë gebuig.
2. Met jou rug steeds plat, draai jou knieë effens na een kant toe.
3. Sonder om jou nek te buig, lig dan jou bolyf tot wanneer jy sit.
4. Gaan lê weer en herhaal.
Brandkrane
1. Staan hande viervoet met jou knieë heup-wydte uitmekaar uit.
2. Bring jou regter been so na aan jou bors as moontlik. Strek dan dieselfde been na die kant uit.
3. Laat sak jou been en herhaal.
Weerstand band oefeninge
1. Plaas jou regtervoet in die weerstand band en neem die twee kante in jou hande. Neem dan ’n tree vorentoe.
2. Plaas jou linker voorarm op jou linker bobeen en leuen vooroor vir ondersteuning.
3. Strek jou regter arm oor jou kop en dan diagonaal oor jou lyf.
4. Keer terug na jou oorspronklike posisie en herhaal.
Sumo hurke
1. Staan regop met voete effens meer as heupwydte uitmekaar.
2. Sak stadig af totdat jy hurk. Sak so ver af as wat jy kan.
3. Keur na jou staande posisie terug en herhaal.
Planke
1. Lê plat op jou maag met jou voorarms langs jou op die grond en jou tone reguit af gebuig.
2. Stoot jouself met jou voorarms op. Gebruik jou tone om jou gewig te ondersteun.
3. Bly so vir ‘n paar sekondes voor jy weer gaan lê.
4. Herhaal.
Handgewig opkrulle
1. Staan regop met jou knieë heupwydte uitmekaar en liggies gebuig. Met handpalms wat vorentoe wys, hou die handgewigte aan jou kante.
2. Krul een of beide handgewigte na jou bors. Laat sak die gewigte dan stadig na jou sy.
3. Herhaal.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.