Wat is die verskil tussen ’n serum en ’n vogroom?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Serum voel ligter op die gesig en die molekules is kleiner sodat dit al drie lagies van jou vel kan binnedring, in teenstelling met vogrome wat gewoonlik net deur die eerste laag dring.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“’n Serum is meer gekonsentreerd en die uitwerking daarvan sal vinniger sigbaar wees,” sê Felicia Steyn, Environ se nasionale opleidingsbestuurder. Serums help jou dag- of nagroom om optimaal te werk, maar dit is belangrik dat jy nie net ’n serum gebruik nie – dit bevat geen versagmiddels nie en verskaf meestal nie genoeg vog aan jou vel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.